Daar is in Oktober 18 Daniel Klein-horlosiestelle (vroue- en manshorlosies), ter waarde van R1890 elk, om te wen!
Om in aanmerking te kom, kyk Bloedbroers op kykNET in Oktober en beantwoord ’n eenvoudige vraag.
Daniel Klein, ’n internasionale handelsmerk wat sy merk in 1973 gemaak het, is vandag ’n gewilde naam wêreldwyd. Stylvolle horlosies hoef nie duur te wees nie. Daniel Klein bied modieuse horlosies vir tussen R495 en R995. Besoek die webblad hier.
The post Wen ’n horlosiestel van Daniel Klein appeared first on Kyknet.