Wen een van 26 Hallmark-mans- en vrouehorlosies ter waarde van R1349 elk!
Om die kans te staan om hierdie prys los te slaan, kyk Jou Show, Vrydae om 21:00 en beantwoord ’n maklike vraag.
Om in te skryf, klik hier.
Hallmark is gestig in 1990 en na 24 jaar staan dié handelsmerk bekend as een met ’n groot reeks bekostigbare en waardevolle horlosies.
Uitstaande gehalte, puik stilering teen ’n bekostigbare prys; drie pilare wat dié handelsmerk se sukses verteenwoordig.
Hallmark se omvattende reeks dek ’n wye verskeidenheid van styl. Van kleurvolle, moderne leer tot klassieke goue tydstukke.
Hallmark-horlosies het ’n een-jaar waarborg. Vir meer inligting, klik hier. Kontak 011-247-6000 of stuur ’n epos aan info@cjr.co.za
The post Wen ’n Hallmark-horlosiestel appeared first on Kyknet.