Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen kaartjies na die première van Sink

$
0
0

Jy kan een van 5 gelukkige kykers wees wat elk ’n dubbelkaartjie wen om die première van die fliek Sink, wat op 9 Maart by Ster-Kinekor in die Cedar Square-winkelsentrum (Fourways) plaasvind, by te woon.

Klik hier om in te skryf.

Rachel, ’n Mosambiekse huiswerker wat in Johannesburg woon, word verplig om ’n lewensveranderende besluit te neem nadat haar dogter tragies sterf terwyl haar Suid-Afrikaanse werkgewers, Michelle en Chris Jordaan, na haar moes kyk.

Moet sy haar werk bedank en na die armoedegeteisterde Mosambiek terugkeer of aanhou om vir die mense wat vir die dood van haar kind verantwoordelik is te werk, sodat sy haar huis en visum kan behou en haar familie in Inhassoro kan onderhou? Die situasie raak selfs ingewikkelder wanneer sy uitvind dat haar werkgewers hulle eerste kind verwag.

Lees meer oor Sink hier. Vir ’n agter-die-skerms-video, klik hier.

Shoki Mokgapa, wat die rol van Rachel in Sink vertolk, gesels oor haar karakter.

The post Wen kaartjies na die première van Sink appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!