Een gelukkige kyker kan ’n horlosiestel van Obaku Denmark wen ter waarde van R3 690 per stel. Die vroue-horlosie is ter waarde van R1 895 en die manshorlosie ter waarde van R1 795.
Hou die kykNET Facebook blad hierdie week dop vir die vrae wat gevra word wat verband hou met Afrikaans. Los jou kommentaar en onthou om #EkLiefMyTaal te gebruik.
Bepalings en voorwaardes
– Die prys is geldig vir 6 maande, volgens die regulasies van die Verbruikerswet
– Die prys word landswyd afgelewer deur Action Ads.
– Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem.
– kykNET behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
– Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET of Action Ads nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikers Beskermings Wet.
– Wenners word deur ‘n kykNET verteenwoordiger gekies.
– Dieselfde persoon kan net een maal wen.
– Die kykNET verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
– In gevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
– Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
– Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
– Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.
Lees ook die bepalings en voorwaardes hier.
The post Wen ’n horlosiestel ter waarde van R3 690 appeared first on Kyknet.