Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

‘Flits’-kompetisie: 11 Junie 2015

$
0
0

Twee gelukkige kykers staan ’n kans om elkeen dubbelkaartjies te wen vir die opvoering van As die broek pas in die Markteater in Newtown, Johannesburg.

Bepalings & Voorwaardes

1. Die kompetisie word vanaand tussen 22:00 en 23:00 op die lug geloods.
2. SMS die sleutelwoord “BROEK” na 34689.
3. Die koste van ’n SMS-inskrywing beloop R1,50.
4. Die kompetisie strek vanaf 22:00 en sluit op Vrydag 12 Junie 2015 om 17h00.
5. Die prys is nie verhandelbaar nie.
6. Die prys sluit die volgende in: Twee gelukkige kykers staan ’n kans om elkeen dubbelkaartjies te wen vir die opvoering van As die broek pas in die Markteater in Newtown, Johannesburg.
7. Slegs kykers in Gauteng mag inskryf vir die kompetisie.
8. Die prys sluit enige addisionele kostes uit, insluitend die volgende, en is alles vir die wenners se persoonlike onkostes:
• Etes
• Drankies
• Persoonlike uitgawes
• Vervoer
• Verblyf
• Enige onkostes aangegaan om die kaartjies op te eis.
• Enige ander aktiwiteite
9. Die vervaardiger behou die reg om op kort kennisgewing te kanselleer.
10. Indien die kompetisie gekanselleer word, is Idea Candy, die program, of kykNET nie verantwoordelik vir die prys of koste verbonde aan die kompetisie nie.
11. Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
12. Wenners word blindweg gekies deur ’n rekenaar en ’n kykNET-verteenwoordiger. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word.
13. Dieselfde persoon kan net een maal wen.
14. Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
15. In gevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die prys te mag opeis.
16. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
17. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
18. Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.

The post ‘Flits’-kompetisie: 11 Junie 2015 appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!