Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Flits: Wen ’n kortverhaal-geskenkpak

$
0
0

Twee gelukkige kykers staan ’n kans om elk ’n kortverhaal-geskenkpak van NB Uitgewers te wen.

Dit sluit die volgende kortverhale in:

Shadows deur Novuyo Rosa Tshuma
Kamee deur Roela Hattingh
Maar wie snoei die rose in die nag? deur Abraham H. de Vries

Lees die bepalings en voorwaardes hier onder.

1. Kyk Flits op 18 Junie 2015 om 22:00 op kykNET, wanneer die kompetisie afskop.
2. SMS die sleutelwoord “KORTVERHAAL” na 34689 (dit kos R1,50 per SMS).
3. Die kompetisie sluit op Vrydag 19 Junie om 17:00.
4. Die prys is nie verhandelbaar nie.
5. Die prys sluit enige addisionele kostes uit.
6. Die vervaardiger behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
7. Indien die kompetisie gekanselleer word, is Idea Candy, Dagbreek of kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
8. Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die verbruikersbeskermingswet.
9. Wenners word deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekies.
10. Dieselfde persoon kan net een maal wen.
11. Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
12. In gevolge die verbruikersbeskermingswet moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
13. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
14. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
15. Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.
16. Slegs kykers van Namibië en Suid-Afrika mag inskryf vir die kompetisie.

The post Flits: Wen ’n kortverhaal-geskenkpak appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!