Nege gelukkige kykers kan elk ’n Fat Loss Lab-gewigsverliesprogram ter waarde van R4 100 wen.
Die wenners kan uit een van die volgende programme kies:
• Fat Loss Lab Weight Loss Regime
• Fat Loss Lab Active Weight Loss Regime
• Fat Loss Lab Active Plus Weight Loss Regime
Besoek www.fatlosslab.co.za vir meer inligting oor elk van die programme.
Al wat jy hoef te doen is om ’n eenvoudige vraag te beantwoord. Klik hier om in te skryf.
Lees ook die volgende terme en voorwaardes.
The post Wen ’n Fat Loss Lab-gewigsverliesprogram appeared first on Kyknet.