Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen Silwerskermfees-kaartjies

$
0
0

WEN! Wie nooi jy saam na vanjaar se kykNET Silwerskermfees? Identifiseer (tag) hulle op sosiale media, en jy staan ’n kans om ’n stel VIP-kaartjies te wen!

Die kompetisie sluit Donderdag 13 Augustus om 17:00. Maak seker jy gebruik die hutsmerk #Silwerskermfees2015. Vervoer en verblyf is uitgesluit.

Die wenner word Vrydag 14 Augustus aangekondig.

Terme en voorwaardes

– Die kompetisie is oop vanaf 11 Augustus 2015 tot 13 Augustus 2015.
– Die wenner word op Vrydag 14 Augustus 2015 aangekondig.
– ’n Stel VIP-kaartjies word weggegee vir Silwerskermfees 2015, wat van 26-29 Augustus 2015 plaasvind by The Bay Hotel in Kampsbaai.
– Die wenner is self verantwoordelik vir vervoer na en van die geleentheid.
– Die wenner is verantwoordlik vir eie verblyf tydens die geleentheid.
– Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem.
– kykNET behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
– Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Wenners word deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekies.
– Dieselfde persoon kan net een maal wen.
– Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
– Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
– Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
– Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
– Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.

The post Wen Silwerskermfees-kaartjies appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!