Twee gelukkige kykers het gedurende September ’n kans gestaan om elk ’n unieke Jenna Clifford-hangertjie te wen.
Om in aanmerking te kom vir die prys moes kykers meer lees oor Bloedbroers, wat op 13 Oktober op kykNET begin het, en ’n maklike vraag beantwoord het.
Die wenners is:
Anna-Marie van Hulst
Ole Johnsen
Jeanna Clifford is ’n Suid-Afrikaanse familie-onderneming wat sy ontstaan te danke het aan ’n begeerte om unieke en gehalte-erfstukke, geïnspireer deur vroulikheid, die natuur en simboliek te skep. Jenna Clifford is vandag gevestig as een van die voorste verskaffers van die beste kwaliteit unieke juwele in die land en is daartoe verbind om by te dra tot positiewe groei en transformasie in Suid-Afrika.
The post Jenna Clifford: Wenners appeared first on Kyknet.