Flits gee ’n Stuttafords-geskenkbewys te waarde van R2000 weg.
1. Kyk Flits op 5 November om 22:00 op kykNET, wanneer die kompetisie afskop.
2. Stuur ’n SMS met die sleutelwoord (STUTTAFORDS), jou antwoord, naam en kontakbesonderhede (skakel in op Flits om die vraag te kan beantwoord). Dit kos R1,50 per SMS.
3. Die kompetisie sluit op Vrydag 6 November om 17:00.
4. Die prys is nie verhandelbaar nie.
5. Slegs kykers van Suid-Afrika en Namibië mag inskryf vir die kompetisie.
6. Die vervaardiger behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
7. Indien die kompetisie gekanselleer word, is Idea Candy, die program of kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
8. Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die verbruikersbeskermingswet.
9. Wenners word blindweg deur ’n rekenaar en kykNET-verteenwoordiger gekies.
10. Dieselfde persoon kan net een maal wen.
11. Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
12. Ingevolge die verbruikersbeskermingswet moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
13. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
14. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
15. Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.
The post Flits: Wen ’n Stuttafords-geskenkbewys appeared first on Kyknet.