Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Winslyn: Wen met Aramex

$
0
0

Winslyn en Aramex gee ’n boks wyn ter waarde van R700 weg!

1. Kyk Winslyn op 17 November om 22:00 op kykNET, wanneer die kompetisie afskop.
2. SMS die sleutelwoord “ARAMEX”, jou naam en kontakbesonderhede na 34689 (dit kos R1,50 per SMS).
3. Die kompetisie sluit op Woensdag 18 November om 17:00.
4. Die volgende is uitgesluit: Enige addisionele kostes wat aangegaan word.
5. Kykers van Suid-Afrika en Namibië mag inskryf vir die kompetisie (jy moet ouer as 18 jaar wees).
6. Die vervaardiger behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
7. Indien die kompetisie gekanselleer word, is Idea Candy, die program of kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
8. Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die verbruikersbeskermingswet.
9. Wenners word blindweg deur ’n rekenaar en kykNET-verteenwoordiger gekies.
10. Dieselfde persoon kan net een maal wen.
11. Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
12. Ingevolge die verbruikersbeskermingswet moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
13. Die pryse is nie verhandelbaar nie en is ook nie vir kontant omruilbaar nie.
14. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
15. Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.

The post Winslyn: Wen met Aramex appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!