Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wenners: Neil Somers se nuutste CD

$
0
0

Hoendervleismooi is die perfekte woord om Neil Somers se splinternuwe album, Hierdie Hande, op te som. Sy kenmerkende diep stem is die perfekte pasmaat vir elke sielvolle liriek en die eindresultaat sal luisteraars van die eerste noot af in vervoering hê.

Kyk die musiekvideo vir die eerste enkelsnit, “Eendag op ’n Reëndag”, hier.

Anders as sy eerste album, Anderkant Atlantis, is Hierdie Hande minder ernstig, maar die musiek kry dit steeds reg om diep binne in jou hart te kom nesskop. “Ek dink ons het dit reggekry om ’n lekker balans tussen diep, rustige en lekker kuiermusiek te skep. Maar elke liedjie vertel tog ’n storie en dis wat vir my belangrik is — dat mense na die lirieke moet luister en dit hulle harte moet aanraak, hetsy op ’n gelukkige of hartseer manier. Solank dit net met die hart praat en emosie ontlok,” sê Neil.

Tien kykers het gedurende Oktober die kans gestaan om elk ’n eksemplaar van Neil Somers se nuwe album, Hierdie Hande, te wen. Hier is die wenners:

Wenners:
Amelia Myburgh
Corne Marx
Marie Meiring
Susan Owen
Anzelle Hattingh
Rina Grobler
Shaun Erasmus
Marlene Fivaz
Rohan Swanepoel
Isobelle Verdoes

The post Wenners: Neil Somers se nuutste CD appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!