Tydens Oktober het 18 gelukkige kykers die kans gestaan om elk ’n Daniel Klein-horlosiestel (vroue- en manshorlosies), ter waarde van R1890 elk, te wen!
Om in aanmerking te kom moes kykers Bloedbroers op kykNET gedurende Oktober gekyk het en ’n eenvoudige vraag beantwoord het.
Hier is die wenners:
Iris Human
Madelaine Van Staden
Karen Pretorius
Rita van der Baan
Karin de Kock
Lydia Berg
Nikki Visagie
Jacques Olivier
Anna-Marie van Hulst
Karin Nortje
Anri Mocke
Yolandi Bell
Helena Olivier
Trynie Oosthuizen
Marlene Fivaz
Riaan van Staden
Ria Strydom
Drien Vermaak
Daniel Klein, ’n internasionale handelsmerk wat sy merk in 1973 gemaak het, is vandag ’n gewilde naam wêreldwyd. Stylvolle horlosies hoef nie duur te wees nie. Daniel Klein bied modieuse horlosies vir tussen R495 en R995. Besoek die webblad hier.
The post Daniel Klein-horlosiestel: Hier is die wenners appeared first on Kyknet.