Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Browsing all 225 articles
Browse latest View live

Wenners: Neil Somers se nuutste CD

Hoendervleismooi is die perfekte woord om Neil Somers se splinternuwe album, Hierdie Hande, op te som. Sy kenmerkende diep stem is die perfekte pasmaat vir elke sielvolle liriek en die eindresultaat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen kaartjies na Nagligte se CD-bekendstelling

Vyf gelukkige kykers kan elk dubbelkaartjies na die bekendstelling van Nagligte se debuutalbum, Hoop in die donker, wen! Dit vind plaas op 25 November by Weiveld, Pretoria, vanaf 20:00. Klik hier om in...

View Article


Flits: Wen met Buffelsfontein Baard-olie

Flits en Buffelsfontein Baard-olie gee twee geskenkpakke weg! 1. Kyk Flits op 19 November om 22:00 op kykNET, wanneer die kompetisie afskop. 2. SMS die sleutelwoord “BAARDOLIE”, jou naam,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen ’n PARKER Ingenuity-pen

Wen ’n PARKER Ingenuity-pen in ’n beperkte geskenkpak ter waarde van R5000. Die nuwe PARKER Ingenuity is die perfekte geskenk hierdie feesseisoen. Om in te skryf, klik hier. PARKER se innoverende ‘5th...

View Article

Flits: Wen ’n Bettél-horlosie

Flits en Bettél gee ’n Bettél-horlosie weg! 1. Kyk Flits op 26 November om 22:00 op kykNET, wanneer die kompetisie afskop. 2. SMS die sleutelwoord “BETTEL”, jou naam, kontakbesonderhede en naaste tak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daniel Klein-horlosiestel: Hier is die wenners

Tydens Oktober het 18 gelukkige kykers die kans gestaan om elk ’n Daniel Klein-horlosiestel (vroue- en manshorlosies), ter waarde van R1890 elk, te wen! Om in aanmerking te kom moes kykers Bloedbroers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen met Tiger Wheel and Tyre

Sewe gelukkige kykers het die kans gestaan om hul motors te bederf met een van 7 Tiger Wheel and Tyre-geskenkbewyse ter waarde van R5000. Om ’n kans te staan om dié prys los te slaan moes kykers...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen met Legends

Twee gelukkige kykers het tydens Oktober ’n kans gestaan om elkeen ’n behandeling (wat bestaan uit vyf sessies) van Legends ter waarde van R1700 elk te wen. Hier is die wenners: Christel Pienaar Chris...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen met Suzuki

Twee gelukkige kykNET-kykers het gedurende Oktober die kans gestaan om elk ’n Suzuki-horlosie ter waarde van R2200 los te slaan. Om te wen moes kykers Edik van Nantes op kykNET kyk en ’n maklike vraag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen met Van Cleef

Tydens Oktober het drie gelukkige kykers die kans gestaan om elkeen ’n parfuum-geskenkpak van Van Cleef te wen.         Dit sluit in: 100 ml Tsar-parfuum (ter waarde van R780); en 50 ml Rêve...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen groot met kykNET se Kersfees-skattejag

Een van kykNET se opwindendste kompetisies vanjaar is die kans om gróót pryse te wen deur aan ’n Kersfees-skattejag deel te neem. Hoe werk dit? – Die Kersfees-skattejag strek van 1 tot 29 Desember...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen ’n Syam Prestige-Gasbraaier

Een gelukkige kyker kan ’n Syam Prestige Gasbraaier ter waarde van R35,000 losslaan! Om te wen, kyk hierdie Desember Buurtwag op kykNET, Woensdae om 21:00, en beantwoord ’n maklike vraag. Om in te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Flits: Wen ’n boek-en-wyn-geskenkpak

Flits gee ’n Kobus Galloway-boek en twee bottels Lobola-wyn weg! 1. Kyk Flits op 3 Desember om 22:00 op kykNET, wanneer die kompetisie afskop. 2. SMS die sleutelwoord “FLITS”, jou naam,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen ’n Beauscience-geskenkpak

Laat jou skoonheid natuurlik sprankel met die kykNET & kie-kykerskompetisie. Wen een van vyf geskenkpakke ter waarde van R7000 elk van Beauscience. [Bo-si-ance]: ’n Natuurlike,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenners: Block & Chisel-geskenbewys

Een gelukkige kyker het gedurende November ’n Block & Chisel-geskenkbewys ter waarde van R3 500 losgeslaan. Hier is die wenner: Freda Faber Block & Chisel is reeds die afgelope 28 jaar ’n...

View Article


Wenners van ’n R3 500 Legends-geskenkbewys

Twee gelukkige kykers het gedurende November die kans gestaan om elk ’n behandeling (wat bestaan uit vyf sessies) van Legends ter waarde van R3 500 elk te wen. Kykers moes Buurtwag, Woensdae om 21:00,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenners: Kärcher hoëdruk-wasser

Vyf gelukkige kykers het gedurende November elk ’n hoëdruk-wasser van Kärcher ter waarde van R4 999 elk losgeslaan! Om te wen moes kykers Edik van Nantes op kykNET kyk en ’n maklike vraag beantwoord...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenners: PARKER Ingenuity

Een gelukkige kyker het gedurende November ’n PARKER Ingenuity-pen in ’n geskenkpak ter waarde van R5000 gewen. Die nuwe PARKER Ingenuity is die perfekte geskenk hierdie feesseisoen. Hier is die...

View Article

Reis na Gister: Wen ’n ete saam met Jak de Priester

Reis jy dalk die feesseisoen terug na jou verlede of spandeer jy die feestyd saam met jou geliefdes? Deel jou foto’s met ons op Instagram, Facebook of Twitter en staan só ’n kans om ’n ete saam met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

kykNET-kompetisie: Tempur

Skryf in vir kykNET se kykerskompetisie en slaap soos ’n koning! Een gelukkige kyker kan ’n koningin- of koningsgrootte matras, Forever-basis en twee kussings van Tempur (met ’n gesamentlike waarde van...

View Article
Browsing all 225 articles
Browse latest View live