Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen met Suzuki

$
0
0

Twee gelukkige kykNET-kykers het gedurende Oktober die kans gestaan om elk ’n Suzuki-horlosie ter waarde van R2200 los te slaan.

Om te wen moes kykers Edik van Nantes op kykNET kyk en ’n maklike vraag beantwoord het.

Die wenners is:
Reuben Gouws
Elaine Pienaar

Suzuki Boksburg staan bekend vir sy uitstaande diens, waarde-vir-geld motors en vriendelike personeel. Suzuki Boksburg het in 2014 ’n  PLATINUM-status  as  motorhandelaar  ontvang, en behou vandag nog daardie hoë standaarde. Suzuki Boksburg het ook ’n toekenning ontvang vir uitmuntende diens deur die na-verkope afdeling. Suzuki se motors, motorfietse en watervaartuie is almal ontwerp om ’n sportiewe, elegante styl te weerspieël. Daarom kan ons niks minder verwag van die modieuse horlosies wat Suzuki Boksburg as geskenkbewys weggee nie.

Suzuki

The post Wen met Suzuki appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!