Laat jou skoonheid natuurlik sprankel met die kykNET & kie-kykerskompetisie. Wen een van vyf geskenkpakke ter waarde van R7000 elk van Beauscience.
[Bo-si-ance]: ’n Natuurlike, anti-veroudering-velsorgreeks.
Om ’n kans te staan om hierdie prys los te slaan, kyk Suidooster op kykNET & kie hierdie Desember en beantwoord ’n maklike vraag.
Die kompetisie sluit op 31 Desember 2015.
Om in te skryf, klik hier.
The post Wen ’n Beauscience-geskenkpak appeared first on Kyknet.