Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen ’n Regardt van den Bergh-boek

$
0
0

Drie kykers kan elk ’n getekende eksemplaar van die bekroonde regisseur Regardt van den Bergh se boek Dis nie luck nie – net genade losslaan.

Van den Bergh, bekend vir flieks soos Faith like Potatoes en Klein Karoo, gaan weer tot gehore se harte spreek met die uitreiking van ’n splinternuwe fliek uit sy pen, Uitvlucht. Dié fliek het sy grootskerm-debuut op 27 Augustus 2015 by kykNET se Silwerskermfees gemaak en op 13 Mei 2016 in teaters landswyd begin draai.

Regardt van den Bergh

Klik hier om in te skryf.

Lees: ‘Uitvlucht’ bied hoop teen alle hopeloosheid

Kyk: Ons kameras was langs die rooitapyt by die première van Uitvlucht

The post Wen ’n Regardt van den Bergh-boek appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!