Staan ’n kans om een van drie eksemplare van Jan Braai se nuutste boek Vuurwarm los te slaan deur ’n maklike vraag te beantwoord!
[contact-form-7]Terme en Voorwaardes van kompetisie:
1. Kry die antwoord in die jongste uitgawe van kykNET se Digityd op die kykNET-webblad – beskikbaar vanaf 1 Augustus 2016.
2. Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem aan die kompetisie.
3. Die kompetisie sluit op 31 Augustus 2016.
4. kykNET behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
5. Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
6. Die prys sluit slegs die volgende in: Een van drie eksemplare van Jan Braai se nuutste boek Vuurwarm.
7.
Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die verbruikersbeskermingswet.
8. Wenners word deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekies.
9. Dieselfde persoon kan net een maal wen.
10. Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
11. Ingevolge die verbruikersbeskermingswet moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
12. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
13. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
14. Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.
15. Die kompetisie strek van 1 tot 31 Augustus 2016.
The post Wen met Jan Braai vir Erfenis appeared first on Kyknet.