Een gelukkige kyker kan ’n eksemplaar van die Koekedoor 2-bakboek wen!
Skryf hier in, en onthou om die terme en voorwaardes hier onder te lees:
[contact-form-7]Terme en Voorwaardes
1. Kry die antwoord in die jongste uitgawe van kykNET se Digityd op die kykNET-webblad – beskikbaar vanaf 1 Augustus 2016.
2. Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem aan die kompetisie.
3. Die kompetisie sluit op 31 Augustus 2016.
4. kykNET behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
5. Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
6. Die prys sluit slegs die volgende in: Een eksemplaar van die Koekedoor 2–bakboek.
7.
Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die verbruikersbeskermingswet.
8. Wenners word deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekies.
9. Dieselfde persoon kan net een maal wen.
10. Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
11. Ingevolge die verbruikersbeskermingswet moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
12. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
13. Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
14. Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.
15. Die kompetisie strek van 1 tot 31 Augustus 2016.
The post Wen ’n eksemplaar van Koekedoor 2 appeared first on Kyknet.