Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen een van 10 miniatuur-terrariums

$
0
0

A Little Chaos, met Kate Winslet, wys tans in fliekteaters. Vertel ons hoekom jy mal is oor jou tuin en jy kan 1 van 10 pragtige miniatuur-terrariums wen!

Kyk die lokprent van A Little Chaos hier onder:

Hoe om in te skryf

Stuur een e-pos met jou antwoord, naam, van, kontaknommer en posadres na kyknet@kyknet.co.za. Skryf “Little Chaos” in die onderwerpveld. E-pos moet ons voor 15 Junie 2015 om 17:00 bereik.

Terme en voorwaardes

– Tien gelukkige kykers staan elk die kans om een miniatuur-terrarium te wen.
– Die wenner sal sowat twee weke na die sluitingsdatum (15 Junie 2015) in kennis gestel word.
– Dit is kykers se eie verantwoordelikheid om te verseker dat hul inligting (adres, kontakbesonderhede, ensovoorts) korrek is.
– Die wenners se kontakbesonderhede gaan gebruik word om hulle te kontak. Sou ’n wenner nie binne 30 dae gekontak kan word nie, of nie binne 60 dae die prys kan afhaal nie, behou Times Media Films die reg om ’n nuwe wenner aan te wys.
– Times Media Films en die beoordelaars se besluit is finaal, en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

A Little Chaos HR

The post Wen een van 10 miniatuur-terrariums appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!