Twee gelukkige kykers staan ’n kans om elkeen ’n binnenshuise etanol-brander van The Organic Shop ter waarde van R400 elk te wen.
Hoe om in te skryf:
Kyk Op die Spel in Julie en toets jou kennis van idiome. Om in aanmerking te kom vir die prys, voltooi die volgende idioom: Hy is sommer net dwars teen die _______.
Klik hier om in te skryf en die terme en voorwaardes te lees.
The Organic Shop
Ons is ’n klein tuis- en internetgebaseerde onderneming en bied ’n reeks produkte aan wat die omgewing en jou gesondheid in ag neem. Ons produkte is veilig en word volledig beskryf, sodat die verbruiker ingeligde besluite kan neem.
Ons fokus ook op biobrandstof, wat uit gewasse soos sorghum en mielies vervaardig word. Biobrandstof is vry van toegevoegde gifstowwe en metale, wat dit veilig maak om binnenshuis te gebruik. Dis boonop reukloos. Lees meer hier.
The post Wen met The Organic Shop appeared first on Kyknet.