Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen Silwerskermfees-kaartjies

$
0
0

Neem deel aan ons kompetisie op Instagram en staan ’n kans om ’n stel VIP-kaartjies vir Silwerskermfees 2015 te wen!

Gaan na kykNET se Instagram-blad (@kykNETtv) en kyk die video. Neem ’n skermgreep terwyl dele van die akteurs Leandie du Randt en Armand Aucamp se gesigte verbyflits, om daardie oomblik vas te vang wanneer hul gesigte weer “pas”.

Deel jou skermgreep op Instagram, en onthou om die relevante akteur te identifiseer (tag) en die hutsmerke #Silwerskermfees2015 en #Pasmaats te gebruik.

Terme en voorwaardes

– Die kompetisie is oop vanaf 3 Augustus 2015 tot 6 Augustus 2015.
– Die kompetisie sluit Donderdag 6 Augustus om 17:00.
– Die wenner word op Vrydag 7 Augustus 2015 aangekondig.
– ’n Stel VIP-kaartjies word weggegee vir Silwerskermfees 2015, wat van 26-29 Augustus 2015 plaasvind by The Bay Hotel in Kampsbaai.
– Die wenner is self verantwoordelik vir vervoer na en van die geleentheid.
– Die wenner is verantwoordleik vir sy/haar eie verblyf tydens die geleentheid.
– Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem.
– kykNET behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
– Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Wenners word deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekies.
– Dieselfde persoon kan net een maal wen.
– Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
– Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
– Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
– Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
– Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.

The post Wen Silwerskermfees-kaartjies appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!