Sewe gelukkige kykers kan elk ’n aanlynkoepon (ter waarde van R460) met komplimente van die Fragrance Boutique wen. Antwoord slegs ’n eenvoudige vraag.
Die Fragrance Boutique het 15 jaar gelede hul deure oopgemaak, met die doel om op te staan teen die buitensporige hoë pryse van internasionale parfuumhandelsname.
Hulle is trots daarop om:
– die vooraanstaande franchise-parfuumwinkel in Afrika te wees;
– die grootste voorraad van internasionale parfuum in Afrika te hê;
– en parfuum te ontvang op dieselfde datum as wat dit internasionaal vrygestel word – ’n hele seisoen voordat dit gewoonlik in Suid-Afrika vrygestel word.
The post Wen met Fragrance Boutique appeared first on Kyknet.