Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen met Silwerskermfees

$
0
0

Die Silwerskermfees is vuur en vlam en jy het tyd tot 29 Augustus 2015 om een van twee DStv Explora-dekodeerders te wen!

Hoe om in te skryf

1 Kies een van Silwerskermfees se fliekplakkate.
2 Boots dit na en voeg ’n bietjie van jou eie kreatiwiteit by (jy hoef nie by die fees te wees of voor die plakkaat te staan nie).
3 Laai dit op Facebook, twiet ons by @SilwerskermFees of Instagram (@kyknettv). Maak seker jy gebruik die hutsmerk #MySilwerskerm.

Terme en voorwaardes

– Die kompetisie is oop vanaf 26 Augustus 2015 tot 29 Augustus 2015 (om middernag).
– Die wenner sal op Maandag 31 Augustus bekend gemaak word.
– Twee wenners kan elk ’n DStv Explora-dekodeerder wen.
– Die wenners ontvang elk slegs ’n DStv Explora-dekodeerder. Hulle is self vir die ekstra kostes (soos installering en subskripsie) verantwoordelik.
– Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem.
– kykNET behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
– Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Wenners word deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekies.
– Dieselfde persoon kan net een maal wen.
– Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
– Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
– Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
– Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
– Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.

The post Wen met Silwerskermfees appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!