Een gelukkige kyker het gedurende November ’n PARKER Ingenuity-pen in ’n geskenkpak ter waarde van R5000 gewen. Die nuwe PARKER Ingenuity is die perfekte geskenk hierdie feesseisoen.
Hier is die wenner:
Charlotte Pretorius
PARKER se innoverende ‘5th Technology’ verseker ’n nuwe en opwindende skryf ervaring. Die PARKER het ’n stylvolle gegrafeerde metaalpunt met die PARKER embleem op wat ’n besonderse sagte en vloeiende skryf proses meebring. Die punt pas, in net ’n paar woorde, aan by die skrywer se unieke skryfstyl. Die nuwe tegnologie bring mee dat die hervul proses skoon en eenvoudig is.
The post Wenners: PARKER Ingenuity appeared first on Kyknet.