Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Reis na Gister: Wen ’n ete saam met Jak de Priester

$
0
0

Reis jy dalk die feesseisoen terug na jou verlede of spandeer jy die feestyd saam met jou geliefdes? Deel jou foto’s met ons op Instagram, Facebook of Twitter en staan só ’n kans om ’n ete saam met Reis na Gister-aanbieder Jak de Priester en kykNET te wen!

Stuur sommer dadelik daardie drome van gister – ons wag vir jou!

Terme en voorwaardes

– Die Reis na Gister-kompetisie strek van 15 Desember 2015 – 31 Januarie 2016.
– Kykers moet ’n foto van hul reis na die verlede deel op Instagram, Facebook of Twitter en @kykNETtv en die hutsmerk #ReisNaGister gebruik.
– Die wenner sal lukraak gekies word deur ’n kykNET-verteenwoordiger.
– Die wenner sal op die kykNET-webblad in Januarie 2016 aangekondig word.
– Die wenner wen ’n ete saam met Jak de Priester en kykNET.
– Die ete sal plaasvind op ’n datum wat die wenner, Jak de Priester en ’n kykNET-verteenwoordiger pas.
– Die wenner moet sy/haar eie verblyf en vervoer reël na die restaurant in Pretoria (verdere besonderhede sal met die wenner bespreek word).
– Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem.
– kykNET behou die reg om op kort kennisgewing die kompetisie te kanselleer.
– Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET of Blixem-produksies nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
– Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
– Die prys is nie vir kontant omruilbaar nie.
– Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
– Deelnemers moet ouer as 18 wees en moet hul ID-dokument kan wys indien dit gevra word.

The post Reis na Gister: Wen ’n ete saam met Jak de Priester appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!