Skryf in vir kykNET se kykerskompetisie en slaap soos ’n koning! Een gelukkige kyker kan ’n koningin- of koningsgrootte matras, Forever-basis en twee kussings van Tempur (met ’n gesamentlike waarde van R45 000) losslaan!
Om ’n kans te staan om te wen, kyk Die Boekklub* op kykNET in Januarie en beantwoord ’n eenvoudige vraag.
*Die Boekklub word vanaf 12 Januarie op Dinsdae om 20:30 op kykNET uitgesaai.
The post kykNET-kompetisie: Tempur appeared first on Kyknet.