Quantcast
Channel: Wen – Kyknet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Wen ’n Glam Guru-geskenkpak!

$
0
0

Kyk weekliks Glam Guru, Sondae om 18:00, beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n Hannon-geskenkpak ter waarde van R2500 te wen!

Kyk Glam Guru op 15 Mei 2016 en maak seker jy klik hier om in te skryf vir vandeesweek se kompetisie.

Baie geluk aan ons eerste wenner, Ellisia Steyn!

Jy het tyd tot 20 Mei om in te skryf. Hier is die tye wanneer jy herhalings van Glam Guru om kykNET kan kyk:

Maandae om 14:30 en 22:30
Dinsdae om 10:30
Woensdae om 15:30
Vrydae om 13:00

The post Wen ’n Glam Guru-geskenkpak! appeared first on Kyknet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 225

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!