Vyf gelukkige pa’s kan elk ’n Jean Paul Gaultier-geskenkpak ter waarde van R5 370 wen!
Om ’n kans te staan om te wen, kyk Toks ’n Tjops op kykNET in Junie en beantwoord die maklike vraag:
Wie is die Toks ’n Tjops-sjef?
Bepalings en voorwaardes
– Die prys is geldig vir 6 maande, volgens die regulasies van die Verbruikerswet
– Die prys word landswyd afgelewer deur Action Ads.
– Slegs Suid-Afrikaners mag deelneem.
– kykNET behou die reg om die kompetisie op kort kennisgewing te kanselleer.
– Indien die kompetisie gekanselleer word, is kykNET of Action Ads nie verantwoordelik vir die pryse of koste verbonde aan die kompetisie nie.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Wenners word deur ’n kykNET-verteenwoordiger gekies.
– Dieselfde persoon kan net een maal wen.
– Die kykNET-verteenwoordiger se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
– Ingevolge die Wet op Verbruikersbeskerming moet alle wenners hul persoonlike inligting aan ons verskaf om die pryse te mag opeis.
– Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie.
– Deur vir die kompetisie in te skryf, erken individue dat hulle al die bepalings en voorwaardes aanvaar.
– Wenners jonger as 18 jaar moet toestemming by hul ouers of voog verkry vir deelname.
The post Wen ’n Jean Paul Gaultier-geskenkpak! appeared first on Kyknet.