Antwoord ’n eenvoudige vraag en staan ’n kans om ’n getekende Springbok-kep en skets van Gysie Pienaar, ons gas in dié episode, te wen!
Vraag: Volgens Gysie Pienaar, hoe spel mens liefde vir ’n kind?
Skryf só in: Kyk Springbok Stories op Vrydag 5 Junie 2015. Stuur ’n e-pos met jou antwoord na philliprossouw@gmail.com. Sluit jou naam, van en kontakbesonderhede ook in.
The post Wen met Springbok Stories (Ep.10) appeared first on Kyknet.